Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

(DOWNLOAD) "Joune" by C M Christians " eBook PDF Kindle ePub Free

Joune

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Joune
  • Author : C M Christians
  • Release Date : January 05, 2019
  • Genre: Contemporary,Books,Romance,
  • Pages : * pages
  • Size : 190 KB

Description

Ashton Mckenzie weet wat hy in die lewe wil hê én hoe om dit te kry. Hy is gefokus, ‘n uiters suksesvolle sakeman met ‘n volmaakte lewe waarin hy niks meer nodig het nie.
Totdat hy vir Jessica Hayes ontmoet.
Jesse is 'n briljante ouditeur wat vanaf Kaapstad oorgeplaas word na Miami. Haar paaie kruis met Ashton Mckenzie wanneer sy aangestel word om 'n forensiese ondersoek by sy maatskappy te loods, en die vonke spat behoorlik vanaf hul eerste ontmoeting.
Jesse kom gooi Ashton se perfek georganiseerde lewe om wanneer sy van die staanspoor af vir hom die enigste, werlike waarheid in sy lewe word. Iemand wie hy nodig het, begeer, en met sy lewe sal beskerm. Die enigste vlieg in die salf is Michael Evans, die huidige Formule Een Wêreldkampioen renjaer waarmee Jesse 'n verhouding het. Of só dink hy.
Vir Jesse word Ashton die een man waarna haar hele wese smag, maar haar verstand waarsku haarself dat daar nie vir hulle 'n toekoms saam kan wees nie. Sy dra die littekens van ‘n mislukte verlowing en het ‘n belofte aan haarself gemaak om nooit weer toe te laat dat iemand haar so seer gaan maak nie. Maar hoe dwing ‘n mens jou hart, en liggaam, in die teenoorgestelde rigting?
Binne die grense van ‘n forensiese ondersoek, komiese situasies en intense emosies wat jou tone laat omkrul, vind twee mense mekaar se hartklop. Hulle verhaal het onverwagse draaie, mure wat afgebreek moet word, vertroue wat herbou moet word, en ‘n donker, gevaarlike element wat dreig om hul toekoms saam te verongeluk.


PDF Books Download "Joune" Online ePub Kindle



Post a Comment for "(DOWNLOAD) "Joune" by C M Christians " eBook PDF Kindle ePub Free"